
Menopouse – ’n nuwe fase wat begrip en ondersteuning vra
Pulane Nel-Sekepe vra vir Madeleen Steenkamp om ons meer te vertel oor menopouse – ’n natuurlike, maar dikwels uitdagende fase waardeur baie vroue gaan. Hoewel sommige vroue min simptome ervaar en ander dit baie intens beleef, is een ding seker: hormoonveranderinge kan ’n groot invloed hê, nie net op ’n vrou se liggaam nie, maar ook op haar emosies, gemoed en algemene welstand. Madeleen verduidelik hoe belangrik dit is dat ’n lewensmaat verstaan dat veranderinge in ’n vrou se gedrag of gemoed nie noodwendig persoonlik op hom gerig is nie. Veral wanneer ’n vrou meer geïrriteerd, emosioneel of…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.