skinny.

Latest / OFM

Hart Week: Die realiteit van hartversaking in Suid Afrika

Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan hierdie Hart Week om die ernstige statistieke van hartversaking in Suid Afrika met luisteraars ted eel. 64 miljoen mense wereldwyd leef met hartversaking en 1 in elke 5 mense in SA ouer as 40, leef met hartversaking. So wat veroorsaak hartversaking? Hoe word dit gediagnoseer en behandel? Vind meer inligting en hulpbronne by https://www.heartfoundation.co.za/types-of-heart-disease/

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.