skinny.

Latest / OFM

Het jou belegging ook hierdie 4 versteekde uitgawes?

Rudolf Geldenhuys gesels met Pulane Nel-Sekepe oor iets waaraan baie van ons dalk nie genoeg aandag gee wanneer dit by beleggings kom nie – uitgawes. Hy verduidelik die verskil tussen produktiewe en onproduktiewe uitgawes en help ons om die vier verskillende tipes uitgawes wat op beleggings van toepassing kan wees, beter te verstaan. Want wanneer dit by jou geld kom, is dit belangrik om nie net te weet hoeveel jy betaal nie, maar ook waarvoor jy betaal en of die diens of voordeel wat jy daarvoor ontvang, werklik die koste werd is. Rudolf gebruik 'n eenvoudige voorbeeld: Sal jy bereid wees om…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.