skinny.

Latest / OFM

Het julle dalk ook 'n 3de party in jul verhouding?

Pulane Nel-Sekepe en Madeleen Steenkamp gesels oor wie en wat alles as 'n 3de party kan indring op jou verhouding, en dit is nie noodwending 'n verneuk storie nie. Hoe jy dit hanteer as dit 'n probleem gaan raak gaan 'n groot impak hê op jou maat se reaksie, en die resultate na jul gesprek. Madeleen verduidelik mooi hoe nes in 'n boerdery, moet die grond verwerk en voorberei word voordat jy kan plant. Net so is die manier hoe jy jou maat 'vra' eerder as 'sê' die voorbereiding wat nodig is wanneer jy so 'n probleem aanspreek. Dit bly belangrik dat jy nie met jou maat praat asof jy die ouer en…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.