skinny.

Latest / OFM

40 dankies vir 40 jaar van OFM: Childline FS bedank ‘n besonderse gesin vir jare se toewyding

Vir OFM se 40ste verjaardag het Yolanda Maartens tydens Mid-Morning Magic van die begin van die jaar af 40 dade van goedhartigheid vier. Goedhartigheid kos niks nie. Tog voel 'n "dankie" so betekenisloos – tydens 40 Acts of Kindness bedank ons individue en organisasies wat iemand gehelp het sonder om iets in ruil te verwag. Vir die 40ste dankie sluit Marietha le Roux, Direkteur van Childline FS by Yolanda aan om ‘n baie besonderse stel pleegouers te bedank vir al die kinders wat hul oor die jare ingeneem het en met liefde omvou het. Om as pleegouer betrokke te raak, kontak Marietha gerus by…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.