
22 Feb 2015
Wat veroorsaak dat kwikstertjies skielik uit 'n mens se tuin verdwyn? Kan 'n mens DNS uit fossiele gebruik om die verwantskap tussen dinosourusse en voëls te bepaal? En as duisendpote veronderstel is om verottende plantmateriaal te vreet, hoekom vreet hulle gate in aartappels?
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.