
Hoe verklaar jy dit? 19 Februarie 2023
Hoekom het mense en diere hare? Hoekom is die naakte molrot haarloos? Hoekom mag mens nie naelpolitoer dra tydens ‘n operasie nie? Ons leer meer oor branders, groot en klein, in die see.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.