skinny.

Latest / OFM

Seer met intimiteit... is dit normaal of nie?

Madeleen Steenkamp, kliniese sielkundige van Bloemfontein, gesels met Pulane Nel-Sekepe oor 'n ongemaklike, maar belangrike onderwerp. Baie jong paartjies wat hulself vir die huwelik gespaar het, beleef 'n moeilike en hartseer wittebrood omdat daar fisiese, mediese en selfs sielkundige redes kan wees waarom intimiteit só pynlik is dat dit byna onmoontlik raak. Fisiese obstruksies, soos 'n verdikte maagdevlies, of mediese toestande soos endometriose, kan erge pyn veroorsaak. Om 'n dokter of ginekoloog te raadpleeg, is die beste eerste stap. 'n Toestand soos vaginisme kan ook 'n groot rol…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.