
18 Jun
Hoe ontstaan 'n dubbeldoor-eier en kan so 'n eier uitbroei? Is dit moontlik om 'n ysberg van Antarktika na die Kaap te sleep om 'n watertekort aan te vul? Hoe gereeld en hoe moet 'n horlosie gediens word? Is stoom sigbaar of onsigbaar? Jannie Hofmeyr, Dave Pepler en Jurie van den Heever beantwoorde díe vrae.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.