skinny.

Latest / OFM

Agter die Makelaar: Reinhard Kuschke - Besturende Direkteur by AgriSeker

Van die eerste gesprek oor ’n produsent se risiko, tot die oomblik wanneer skade plaasvind en ’n eis bestuur moet word, is die verhouding tussen AgriSeker en die makelaar deel van elke stap. Dit is ’n vennootskap waarin kennis gedeel, verantwoordelikheid gedra en oplossings saam gevind word – met die produsent uiteindelik in die middel van dit alles. AgriSeker erken die makelaar daarom nie bloot as ’n verspreidingskanaal nie, maar as ’n besigheidsvennoot en ’n belangrike deel van die span. Want wanneer die makelaar by die boer staan, staan AgriSeker agter die makelaar.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.