
Hoe verklaar jy dit? 28 Februarie 2021
Hoe verskil kwantumfisika van ander natuurwetenskaplike wette? Wat is ‘n swart straler? En nee, dit het niks met vliegtuie te make nie. Kan jy die ouderdom van slange bepaal? En, hoe oud kan hulle word?
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.