
15 Nov 2015
Hoekom bou 'n vink 'n dubbelverdiepingnes? Wat is die samestelling van die suikers in Proteas se nektar? Hoekom gaan voëls nie dood van bessies wat vir die mens dodelik giftig is nie? En hoe word 'n mens se vingerafdrukke ná beskadiging op presies dieselfde patroon geregenereer?
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.