
Hoe verklaar jy dit?
Hoekom moet 'n mens al minder water in 'n stoom-eierkoker gooi, hoe meer jy eiers daarin kook? Wat was die sogenaamde Carrington-gebeurtenis van 1859? En hoekom is die suiderligte tydens hierdie gebeurtenis in Australië waargeneem, maar nie in Suid-Afrika nie? Hoe is dit moontlik om met 'n selfoon 'n ligkol op 'n muur te kaats waarop die son reeds skyn? En wat veroorsaak dat 'n arend wat in die lug sirkel periodiek verskyn en verdwyn?
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.