
Vrystaat Kunstefees 2026: Michael Garbett & Juné Pretorius
Pulane Nel-Sekepe het vandag die voorreg gehad om vir Michael Garbett – Fees Direkteur en Juné Pretorius – Program Koordineurder van die Vrystaat Kunstefees in die ateljee te hê saam met haar. Hul gesels oor die tema van vanjaar se fees, gevestigde kunstenaars én nuwe talent, sowel as hoe belangrik 'n platforms soos OpenStage is en ander ontwikkelingsprogramme vir die toekoms van die kunste.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.