
Die belangrikheid van menswaardigheid
Boeta Swart gesels met ons oor die belangrikheid van menswaardigheid. Nie net om dit wat daar is te behou nie, maar om dit weer te kweek nadat die lewe dalk te hard was en iemand voel hul het dit verloor. Hy vertel vir Pulane Nel-Sekepe van al die projekte waarmee hul tans besig is by Anchor of Hope, en hoe die publiek en skole of besighede betrokke kan raak.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.