skinny.

Latest / OFM

Jacques de Wet - Bemarkingsbestuurder NWK & Janine Byleveld van Agri SA / Agri Securitas

Ashmund Martin gesels met Jacques de Wet, Bemarkingsbestuurder by NWK, sowel as Janine Byleveld van Agri SA / Agri Securitas. Jacques vertel ons meer oor wie almal aan die Ysters vir Landbou projek kan deelneem, en hoe belangrik 'n breë deelname vanuit die landbougemeenskap en publiek is. Janine vertel ons hoekom Ysters vir Landbou so belangrik is vir die volgende generasie van boere, en die volhoubaarheid van die landbou in ons streek.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.