
Khathutshelo Rasilingwane, DA-wetgewerlid en -burgemeesterskandidaat.
Die DA in Ekurhuleni wil intussen hê die senior polisie-leierskap en die Ekurhuleni-metropolisie moet voor die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor gemeenskapsveiligheid verskyn.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.