skinny.

Latest / OFM

Rabiaa Toffar deel haar verhaal van 22 jaar gelede

Pulane Nel-Sekepe gesels met Rabiaa Toffar. Sy deel haar verhaal van 22 jaar gelede to sy my die rare borskanker lyomyosarcoma gediagnoseer is. Sy vertel ons van haar familie en vriende wat haar steunpilare was gedurende haar pad na herstel. Reach for Recovery het so 'n merkwaardige rol in haar lewe gespeel, dat sy dit deel van haar lewe gemaak het om die selfde vir ander te doen.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.