
Hoe verklaar jy dit? 24 Oktober 2021
Die kenners vertel hoekom die meeste voëls nie ‘n penis het nie – so hoe gebeur voortplanting? Ons kyk na die ewolusie van seksualiteit, en watter effek moderne slaappille op breinfunksionering het.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.