
OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein
Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September deel te hê aan hierdie viering. Kaartjies is by Quicket beskikbaar.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.