skinny.

Latest / OFM

Groep hoof finansiele beampte NWK: Alf White

Ashmund Martin gesels met Alf White, Groep hoof finansiele beampte by NWK. Hul gesels oor die projek: Ysters vir Landbou, en hoekom dit so na aan NWK se hart lê. Hul kyk na wat die projek reeds bereik het, en gesels ook oor wat NWK se visie en droom is voorento met hierdie projek.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.