
Werner Pretorius, DA-lid van die Vrystaatse Wetgewer en die party se burgemeesterskandidaat in die Mangaung-metro.
Die DA sê hy gaan die Vrystaatse departement van sport, kuns, kultuur en ontspanning in die provinsiale wetgewer tot verantwoording roep oor die veiligheidsmaatreëls by die Ou Presidensie-museum.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.