
Agter die Makelaar: Eugene Wandrag - Besigheidsanalis by AgriSeker
Gewasse, weerstoestande en skade kan kompleks wees. Daarom kan daar nie van ’n makelaar verwag word om elke tegniese antwoord oor elke gewas of tipe skade self te hê nie. Hy hoef ook nie. Agter die makelaar staan AgriSeker se spesialisspan met tegniese kennis, ervaring, skadebepaling en ondersteuning in die veld. Daardie kundigheid help die makelaar om sy kliënt beter te ondersteun en met groter vertroue oor risiko en dekking te gesels.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.