
Geen ouderdomsbeperking op kreatiwiteit nie, Liesel Wessels se kunsklasse is vir almal
Liesel Wessels is 'n kontemporêre Suid-Afrikaanse kunstenaar wat in 'n realistiese styl werk; haar kuns word geïnspireer deur die skoonheid, emosie en fyn besonderhede wat in sowel mense as die natuur gevind word. Sy sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor dit wat volwasse kunsklasse vir mense kan beteken en wat sy self al geleer deur hierdie sessies aan te bied. Besoek gerus haar webblad om selfs aanlyn klasse te bespreek: https://lieselwessels.co.za/adult-art-classes/
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.