
Hoe verklaar jy dit? 19 Maart 2023
Wanneer vang luiperds dassies as hulle slaappatrone verskil? Pigmentasie van voëls speel ‘n kardinale rol in oorlewing. Kom vind uit hoe hulle die kleure verskerp wanneer nodig. En, ons ontleed die botsspoed van motors.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.