skinny.

Latest / OFM

Vat hande met Vrystaat Versorging in Aksie om jonk en oud te ondersteun

Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) is ’n diensgerigte welsynsorganisasie wat deur hul 83 dienspunte ’n verskeidenheid maatskaplike dienste en ondersteuningsprogramme aan individue, gesinne en gemeenskappe lewer. Dienste strek oor die volle omvang van lewe – van die wieg tot aan die graf. Die organisasie is ‘n aangewese Kinderbeskermingsorganisasie en lewer maatskaplikewerkdienste in 16 dorpe in die Vrystaat. Die organisasie beskik verder oor uitgebreide dienste aan bejaardes wat insluit, Dienssentrums, Behuisingskemas, inrigtingversorging en nog meer. Ria Malan, Direkteur Maatskaplike Dienste…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.