
Versekering vs Self verseker, watter item moet onder watter sambreel val?
Pulane Nel-Sekepe en Rudolph Geldenhuys gesels oor die voor en nadele van versekering, en wat kan gebeur as jy die verkeerde ding dalk nie verseker nie. Rudolph bring die fokus na hoe groot bedrae vir iets soos 'n huis of 'n kar, jou in die knyp kan laat as iets onverwags gebeur, en jy nie finansieel gereed is om daardie skade of verlies te hanteer nie, maar beklemtoon ook die voordele van self-verseker vir kleiner items.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.