
Agter die Makelaar: Johan Roos - Finansiële en Eise Bestuurder by AgriSeker
Wanneer hael of ander skade ’n oes tref, is die makelaar dikwels die eerste persoon wat die produsent bel. Dit is ’n oomblik waarin goeie advies, vinnige kommunikasie en ’n doeltreffende eisproses besonder belangrik word. En dit is ook waar die vennootskap tussen AgriSeker en die makelaar in praktyk getoets word. Vandag kyk ons na wat gebeur vanaf die oomblik wat ’n eis aangemeld word – en hoe AgriSeker agter die makelaar staan sodat die makelaar die produsent deur die proses kan begelei.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.