skinny.

Latest / OFM

NAMPO Alfa gebeur eerskomende naweek vanaf 2-4 Okt. Die gewilde Farm Skills kompetisie gaan weer plaasvind!

Isabel van Tonder gesels met EP Nel wat betrokke is by die gewilde Farm Skills kompetisie wat eersdaags by NAMPO Alfa plaasvind. Daar word ook tydens die gesprek gefokus op vaardighede wat nie in handboeke te kry is nie en Nel gee 'n inspirende boodskap aan jongmense wat in landbou belangstel.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.