
Moet jy belasting uit die graf betaal?
Pulane en Rudolf praat oor 'n morbiede, maar tog noodsaaklike onderwerp – wat gebeur met jou finansies en boedel wanneer jy nie meer daar is nie? Baie van ons besef nie noodwendig dat jou afsterwe ook belastingimplikasies kan hê nie. Daar is verskeie kostes en belastingaspekte waarvan 'n mens bewus moet wees, van testament- en eksekuteursuitgawes tot boedelbelasting en kapitaalwinsbelasting. Rudolf deel met ons 'n paar belangrike wenke oor dinge waaraan jy moet dink en wat jy reeds gedurende jou leeftyd in plek kan kry. Behoorlike beplanning kan nie net jou eie sake in orde bring nie, maar…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.