skinny.

Latest / OFM

Agter die Makelaar: Wilco van Heerden - Oesversekering Spesialis by VKB

Die makelaar beklee ’n unieke plek in die verhouding tussen die produsent en AgriSeker. Dit is iemand wat die boer se besigheid en risiko’s leer ken, advies gee wanneer besluite geneem moet word, en dikwels die eerste oproep ontvang wanneer iets verkeerd loop. Maar ’n sterk makelaar kan dit nie in isolasie doen nie. Agter hom of haar moet daar ’n vennoot wees wat luister, reageer, kundigheid beskikbaar stel en ondersteuning bied wanneer dit saak maak.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.