skinny.

Latest / Hoe verklaar jy dit?

Hoe verklaar jy dit? 30 Mei 2021

Ons kyk na vrae wat handel oor slange wat soos akkedisse lyk of akkedisse wat soos slange lyk. Ons beantwoord 'n vraag wat gaan oor jou lyf wat ‘n antenna is, en wat presies maak ‘n spesie homeotermies of poikilotermies.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.