
Hoe verklaar jy dit? 26 Februarie 2023
Stem jy saam dat die Matamata-waterskilpad ‘n vreemde gedroggie is? Hoekom lyk hy so? Maak dit (ekologies) saak as 'n onbelangrike diertjie uitsterf? Ons vind meer uit oor die ontwikkeling van insekvlerke.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.