skinny.

Latest / OFM

"Demarie '19' die enkelsnit wat soos 'n final countdown voel, maar net die begin is."

Die liedjie is letterlik op elke manier 19: sy het dit op 19 Januarie geskryf, sy is self tans 19 jaar oud, en die liedjie was op 19 Junie vrygestel. 'n Nommer wat oral opduik. Luister in vir die gesprek oor hoe die liedjie ontstaan het en wat "19" vir haar beteken.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.