
Rico, die skaap wat 7 jaar lank alleen in die Moordenaarskaroo oorleef het!
Rico, die skaap wat onlangs gevind is in die Moordenaarskaroo, het 7 jaar lank op sy eie oorleef. Met 'n vag van oor die 30 kg beklee Rico nou die 2de plek as die wereld se skaap met die swaarste vag! Rico, is 'n voorbeeld van die uithouvermoe en aanpasbaarheid van die landbousektor. Isabel van Tonder berig oor die uitsonderlike vonds.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.