
Hoe verklaar jy dit? 29 Oktober 2023
Ons leer meer oor liewenheersbesies, of skilpadkewers. Waar kom hulle vandaan? Watter spesies het onlangs in Suid-Afrika aangekom? Wat is hulle groepgedrag? Ons vind ook meer uit van die blikslanerkie en die snorkmodderpaddatjies.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.