skinny.

Latest / OFM

Kan kommunikasie jou verhouding red?

Madeleen Steenkamp, ’n kliniese sielkundige van Bloemfontein wat in verhoudings spesialiseer, deel met ons die twee belangrikste boustene van ’n gesonde verhouding – intimiteit en kommunikasie. In hierdie gesprek verduidelik Madeleen hoe hierdie twee aspekte van kardinale belang is om ’n verhouding sterk te hou en hoe paartjies dit doelbewus kan ontwikkel. Sy deel ook ’n praktiese voorbeeld van ’n spesifieke kommunikasietegniek, wat in die vorm van ’n gereelde afspraak gebruik kan word om konflik op ’n gesonde manier uit te werk en terselfdertyd jou maat op ’n dieper, meer emosionele vlak te…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.