
Hoe verklaar jy dit? 13 April 2025
Hoe is dit moontlik vir ‘n perdeby om haar eiers in ‘n lewende spinnekop te lê en die spinnekop aan die lewe te hou? Waar hiberneer ‘n padda? As dit ondergrond is, hoekom spit meer mense nie paddas in die winter op nie?
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.