skinny.

Latest / OFM

Tweede jaar van die Breast Buddies Challenge op 17 Oktober in Bloemfontein

The Local Choice Pharmacy Towers in Langenhovenpark gaan op 17 Oktober (vanaf 09:00 tot 12:00) hul jaarlikse Breast Buddies Challenge hou om fondse in te samel vir borskankerbewusmaking ten bate van Hospice Bloemfontein. RW Odendaal sluit by Yolanda Maartens aan om jou te nooi om saam te kom trap vir ‘n goeie doel! Besonderhede kry jy ook by die Local Choice apteek by die Towers in Lanbenhovenpark, Bloemfontein.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.