
Vrystaat Kunstefees 2026: Die Klein Prinsie
Yolanda Maartens gesels met Chris van Niekerk oor Die Klein Prinsie Die Klein Prinsie vertel die verhaal van die vriendskap tussen ’n loods en ’n blonde seuntjie wat begin met die vraag: “Teken vir my ’n skaap?” Die Prinsie het waarskynlik van Asteroïede B612 af na die aarde gekom. Sy reis deur die heelal word vertel deur die akteur Chris van Niekerk (Beste Vrystaatse Kunstenaar 2017 vir hierdie rol) en geïllustreer deur ’n volkoepelvertoning in die Naval Hill-planetarium deur Leon Snyman. Die vertaling is deur Naòmi Morgan. https://vrystaatkunstefees.co.za/produksies/die-klein-prinsie/
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.