skinny.

Latest / OFM

Daar word eersdaags 'n werkswinkel by NAMPO Alfa aangebied oor die funksionaliteit van beeste

Dis eersdaags NAMPO Alfa, vanaf 2-4 Okt by NAMPO Alfa. Isabel van Tonder gesels met Pikkie Uys, Drakensberger stoetteler, oor sy bydrae in die werkswinkel oor funksionaliteit in beeste wat by NAMPO Alfa aangebied word. Hy waarsku ook oor die grootste slaggate waarop 'n teler bedag moet wees in teel en seleksiebesluite.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.