skinny.

Latest / OFM

KANSA skep veilige ruimte vir jong kanker pasiënte en hul gesinne

'n Kankerdiagnose is vir enige jong mens lewensveranderend. Buiten die fisiese uitdagings, is daar ook groot emosionele en praktiese behoeftes. In die OFM Familie Fokus gesels Yolanda Maartens met Anina Meiring, Dienstebestuurder: KANSA TLC, oor hoe die AYA-kamers 'n veilige ruimte vir tieners en jong volwassenes met kanker skep, en hoe hierdie inisiatief hoop, ondersteuning en 'n gevoel van normaliteit aan jong pasiënte en hul gesinne bied. Lees gerus meer aanlyn by https://cansa.org.za/cansa-opens-second-recovery-space-customised-for-young-cancer-patients/

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.