skinny.

Latest / OFM

Slaaf, Baas of Spanmaats - Wie doen wat in die huis?

In die ou dae het manlief gewerk en vroulief was tuis. Die algehele tradisionele denke is dan dat vroulief wat tuis is moet kosmaak en skoonmaak en kinders grootmaak. Maar In vandag se tyd werk altwee... So wie moet dan nou daardie verantwoordelikheid kry vir huis take? Madeleen Steenkamp en Pulane Nel-Sekepe gesels oor hoe 'n moderne huishouding se verantwoordelikhede verdeel kan word in vandag se tyd.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.