skinny.

Latest / OFM

Die Vrystaat Kunswedstryd Vereeniging vier 100 jaar tydens gala geleentheid

Die Vrystaat Kunswedstryd Vereeniging leef nie net in ’n naam, ’n handboek, ’n program of ’n trofee nie. Dit leef in die kind wat ure lank oefen om vir die eerste keer op ’n verhoog te staan; in die onderwyser wat daardie kind aanmoedig; in die ouer wat wag, rondry en ondersteun; en in elke mens wat glo dat die kunste steeds ’n noodsaaklike plek in ons gemeenskap het. Uittredende voorsitter Danré Strydom en die nuut aangestelde voorsitter, Luzanne Eigelaar sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.