
Hoe verklaar jy dit? 10 Oktober 2021
Die span praat oor volwasse ape se aggressiewe gedrag teenoor kleintjies in hulle trop. Ons vind meer uit oor volstruise se kloakale openings, en ons kyk na die Gregoriaanse jaartelling, weerpatrone en die aarde se magneetveld.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.