
Hoe verklaar jy dit? 15 November 2020
Wat is die storie agter die twee voëlkuikentjies wat ‘n luisteraar lewend op ‘n teerpad gekry het? Is die kuikens moontlik deur die ouers uitgeskop? Kan dit dalk die gevolg wees van nes-parasitisme? En, wat is die verskil tussen konyne en hase?
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.