
Hoe verklaar jy dit? 15 Augustus 2021
Wat onderskei virusse, parasiete en bakterieë van mekaar? Ons hoor hoe sand in 'n volstruiseier opeindig sonder om ooit oopgbreek te word. Hoekom lê sekere voëls hulle eiers in ander se neste?
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.