skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Woensdag, 5 Augustus 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Mynbou bult, veral aan die kus, en dit beteken toenemende verkeersdruk op die C28-grondpad deur die Namib. Zebra Kasete, besturende direkteur van Deep Yellow, het tydens die ondertekening van die C28-padveiligheidsveldtog by die Mynbou-ekspo en Konferensie Dinsdag gesê die verwagte verkeersyfers maak ‘n mens bang. Tydens die Bank of Namibië se Olie- en Gaskonferensie het David Kalyango van Uganda se sentrale bank gesê deursigtigheid in Namibië se ontluikende olie- en gasbedryf is van kritieke belang vir die stabiliteit van die land. Volg KosmosKapitaal op…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.