Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1SA Parlement vra polisie om misdadige optrede waarby Sibiya betrokke is te ondersoek
Die Suid Afrikaanse parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie sê enige vermeende misdadige optrede waarby die nasionale adjunk-polisiekommissaris, Shadrack…
Kosmos 94.19de Nasionale IKT-beraad fokus op werkskepping en jeug-bemagtiging
Die 9de Nasionale IKT-beraad het by die Ongwediva-handelskousentrum afgeskop, wat die geleentheid se eerste stap buite Windhoek was om digitale vooruitgang te…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Thuli Madonsela doen ’n beroep op etiese leierskap om munisipaliteite reg te ruk
Die direkteur van die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid, Thuli Madonsela, doen 'n beroep op munisipaliteite om grondwetlike regte in werklikheid te omskep deur…
Kosmos 94.1'KNOW NTB'-veldtog help toerisme-operateurs om NTB-reëls te verstaan
Die uitvoerende hoof van die Namibiese Toerismeraad, Sebulon Chicalu, het die belangrikheid van nakoming van die NTB-wet en die gepaardgaande regulasies…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA vervoerminister hoop om teen 2029 jaarliks 250-miljoen ton goedere per spoor te vervoer
Die Suid Afrikaanse minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê gereelde instandhouding van die spoor-netwerk is noodsaaklik om vragvervoer teen 2029 tot…
Kosmos 94.1Windhoek Euro-rolprentfees vanjaar meer opwindend
Alex Baron, hoof van vennootskappe by die Europese Unie in Namibië, sê die Euro-rolprentfees bring Namibiese en Europese rolprentkuns nader aan Namibiërs…

Kosmos 94.1SA Adjunkminister van Justisie vra billiker toegang tot howe en regsdienste
Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê die geografie van die apartheidsera mag nie langer verhoed dat mense toegang tot…
Kosmos 94.1Streeks-universiteite moet bek-en-klouseer en ander uitdagings aanspreek
Die Visekanselier van die Universiteit van Namibië, Professor Kenneth Matengu, sê universiteite wat deel vorm van die Kavango-Zambezi oorgrens-bewarings-gebied…
Kosmos 94.1Dinsdag, 13 Oktober 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Bek-en-klouseer vereis 'n stryd op twee fronte, sê die president van die Namibiese Landbou-unie, Thinus Pretorius. En in…
Kosmos 94.1Tyd loop uit vir NamRa se belastingamnestie-aansoekperiode
Daar is nou minder as twee weke oor tot die sperdatum vir die huidige belasting-amnestie-program, wat op 31 Oktober verstryk. NamRA herinner alle…
Kosmos 94.1Shaun Gariseb bekommerd oor CoW se munisipale busdiens
Shaun Gariseb, 'n gemeenskapsaktivis van Windhoek, spreek kommer uit oor die Stad Windhoek se verlieslydende busdiens en bevraagteken hoe die munisipaliteit…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.12026/2027 Kersseisoen-padveiligheidsveldtog amptelik geloods
Twintig Nampol-lede sal die Kers-seisoen na van die land se groot padongeluk-brandpunte ontplooi word om toe te sien dat padverbruikers die land se padreëls…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 13 Oktober 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1SA Verkiesingskommissie: ANC het moontlik kandidaat-indienings-sperdatum misgeloop
Die Verkiesingskommissie sê die ANC het moontlik die sperdatum vir die indiening van kandidate misgeloop deur nie die finale stap op sy aanlynstelsel te…
Kosmos 94.1Watervoorraad-vermindering in Swp dié week weens jaarlikse onderhoud
Die Swakopmund-munisipaliteit het inwoners gewaarsku oor 'n komende vyf dae lange vermindering in watervoorraad as gevolg van geskeduleerde jaarlikse onderhoud…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 12 Oktober 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…


Kosmos 94.1Adjunk-nasionale polisiekommissaris in SA kry trekpas
Die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, is met onmiddelike ingang uit die polisie ontslaan. Hy is voor 'n tugkomitee gedaag oor…
Kosmos 94.1Geestesgesondheid in Namibië benodig meer as nuwe fasiliteite, psigiaters
Die kliniese sielkundige, doktor Shaun Whittaker, sê Namibië se geestesgesondheidskrisis vereis meer as net nuwe fasiliteite en psigiaters. Hy voer aan dat…
Kosmos 94.1Renosterkalfie het melk nodig; Rhino Momma vra publiek om te help
Die Rhino Momma-projek het 'n dringende beroep op die publiek gedoen vir skenkings van langlewe-, vetvrye melk om 'n pasgeredde renosterkalf te voed wie se ma…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die nuus om 16:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1'Moenie skuldbelaaide belastingbetalers droogmelk nie'
Finansminister Ericah Shafudah het die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, gewaarsku om nie belastingbetalers met skuld, met minder as hul wetlik beskermde…
Kosmos 94.1BKS: Boere moet waaksaam in Zambezi wees
Die landbouministerie doen 'n beroep op boere in die Zambezi-streek om waaksaam te wees en vermoedelike tekens van bek-en-klouseer by vee aan te meld. Dit volg…
Kosmos 94.1VSA-ekonome palm Nobelprys in
Die Amerikaanse ekonome Robert Hall en Michael Woodford is bekroon met 2026 se Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe vir hul werk oor ekonomiese bestendiging…
Kosmos 94.1Verdagte vas in massaskietery in Wes-Kaap
Die bestuur van die Wes-Kaapse polisie verwelkom die inhegtenisneming van 'n man in verband met 'n massaskietery in Lwandle in die Strand op 27 September. Elf…
Kosmos 94.1Die nuus om 15:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Intercape se wiele sal bly rol
Intercape se bemarkingsbestuurder, Shaun Smeda, het passasiers verseker dat die busdiens nie bedrywighede sal opskort nie, ondanks stygende brandstofpryse…
Kosmos 94.1Vyf vermeende dwelmvervaardigers in hof in Gauteng
Vyf vermeende dwelmvervaardigers sal na verwagting vandag in die Krugersdorpse landdroshof in Gaueng verskyn. 'n Wetstoepassingsoperasie het 'n…
Kosmos 94.1Die nuus om 14:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kubayi sê deportasies van onwettige buitelanders sal voortgaan
Die voorsitter van die Suid Afrikaanse Interministeriële Komitee oor Migrasie, Mmamoloko Kubayi, sê die regering sal voortgaan om immigrasiewette toe te pas…
Kosmos 94.1Kabinet vra vir gestandaardiseerde verslagdoeningsvorm vir regeringsdienste
Die kabinet het die ministerie van inligting- en kommunikasietegnologie beopdrag om ’n gestandaardiseerde verslagdoeningsvorm te ontwikkel vir regeringsdienste…
Kosmos 94.1Namibië se voorste veeprodusente vereer by Agra se 2026-speenkalfkampioenskapsreeks
Namibië se voorste veeprodusente is tydens die gala van Agra se 2026-speenkalfkampioenskapsreeks vereer, na afloop van 'n landwye kompetisie wat oor 22 plekke…
Kosmos 94.1Zimbabwe worstel ook hoë plaaslike brandstofkostes
En dis nie net in Namibië en Suid Afrika waar oor ons die hoë brandstof-pryse kla nie: Zimbabwe worstel ook tans met hemel-hoë plaaslike brandstofkostes wat…
Kosmos 94.1Olie- en brandstofpryse kan nog lank hemelhoog bly
Oliepryse kan vir langer as verwag hoog bly, met 'n stadiger as normale daling selfs wanneer pryse begin afneem. Ekonoom Dawie Klopper sê in 'n gesprek met…
Kosmos 94.1Lamb Champs kondig nuwe span aan ná Namibië-onttrekking
Intussen het Lamb Champs ’n nuwe span van tien skaapboere, bekend as die "Baa-Barians", aangekondig wat op 31 Oktober tydens die eerste Lamb…
Kosmos 94.1Landbou-ministerie werk aan nasporing van BKS-uitbreking in Zambezi-streek
Die Landbou-ministerie sê dit werk met veaartsenydienste en ander rolspelers in die Zambezi-streek om die oorsprong van die bek-en-klouseer-uitbreking dáár na…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Eskom se energie-beskikbaarheidsfaktor bereik ses-jaar-hoogtepunt
Eskom toon steeds bedryfsverbeterings in sy kragopwekkingsvloot, met sy energie-beskikbaarheidsfaktor op 68,2-persent tot dusver hierdie boekjaar, die hoogste…
Kosmos 94.1Rivers International vra duidelikheid rondom Baynesdam-projek
OvaHimba- en OvaTjimba-gemeenskappe en die omgewingsorganisasie International Rivers doen 'n beroep op die Namibiese regering om te verduidelik waarom 4…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1DA bevraagteken Landbank-ondersoeker se moontlike botsende belange
Die DA dring aan op 'n onafhanklike ondersoek na 12 betwiste insolvente boedels wat deur die Landbank hanteer word, met moontlike botsende belange vir die…
Kosmos 94.1N$1,000 basiese inkomstetoelaag kan armoede verlig en werksgeleenthede skep
Politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah steun 'n voorstel vir 'n basiese inkomstetoelaag en voer aan dat 'n maandelikse betaling van 1 000 Namibiese dollar kan…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Zuma se gesondheid mag nie in ‘n nasionale spektakel ontaard nie
Die Jacob Zuma-stigting veroordeel wat hy as "media-waansin" beskryf, en sê dit word aangeblaas deur gerugte, verkeerde inligting en meedoënlose openbare…
Kosmos 94.19de Nasionale IKT-beraad skop in Ongwediva af
Die Ministerie van inligting en kommunikasietegnologie sê alles is in plek vir die negende Nasionale Inligting en en Kommunikasie Tegnologie Beraad wat vandag…
Kosmos 94.1Cran: Digitale toekoms vereis dat daar verder as basiese internet-toegang beweeg word
Pascal Haingura, uitvoerende hoof van Cran, sê Namibië se digitale toekoms vereis dat daar verder as basiese internettoegang beweeg word na die bou van…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Sokker: Manchester City maak sy merk met oorwnning teen Liverpool
Manchester City het Liverpool, wat met net tien man gespeel het, met 3-0 op Anfield geklop om sodoende hul voorsprong van drie punte boaan die…
Kosmos 94.1SA binnelandse sake loods biometriese aanlynplatform vir asielaansoeke
Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê sy departement ontwikkel 'n biometriese aanlynplatform om asielaansoeke te bespoedig…
Kosmos 94.1Sport: FNB Wanderers klop FNB Kudus, Namibiese vroue-binnenshuise hokkie-span klop SA
FNB Wanderers is nou weer die NRU-Permierliga-kampioene na die span Saterdag die FNB Kudus platgeloop het met 'n eind-telling van 52–27 by die Hage Geingob…
Kosmos 94.1Vyf vas vir dronkbestuur, meer as N$7,2m se dwelms in Sept gekonfiskeer
Die polisie sê hulle het oor die naweek vyf bestuurders vir dronkbestuur gearresteer: een in Mariental, drie in Rehoboth en een in Outjo. Die Mariental- en…