skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

19. Luister twee keer meer as wat jy praat (oudio-kursus deur Jannie Putter)

Alles in die lewe gaan oor verhoudings. Om goeie verhoudings te hê, moet jy wys wees en oor sekere vaardighede beskik. Een hiervan is om effektief te kan luister – en dit beteken dat jy moet leer om minder te praat.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.